Ts & Cs

  • Alle dokumente is SLEGS in PDF-formaat en word digitaal beskikbaar gestel om self tuis uit te druk. Geen harde kopie word gepos nie. All documents are available digitally in PDF-format to print at home. No hard copies will be posted.
  • Die skakels om die dokumente af te laai is dadelik na afloop van betaling beskikbaar. Wanneer jy in jou rekening inlog, sal dit onder “downloads” lê. ‘n E-pos met die skakels word ook gestuur – kyk asb ook in jou spam/junk lêer daarvoor. Download links will be available after the transaction is done. When you log in, you will find the links on the Downloads page. An automated e-mail containing the links will also be sent – please check your spam/junk folder.
  • Let asb daarop dat aflaaibare produkte se skakels na 30 dae verval. Maak asseblief seker dat produkte op ‘n veilige plek afgelaai en bewaar word – daar is slegs 5 kanse om die dokumente suksesvol af te laai. Dit is beter om dokumente vanaf ‘n rekenaar eerder as ‘n selfoon af te laai. Please note the download links will expire after 30 days. Please be sure to download the documents in time. The download limit is set to 5 tries. It is best to download using a desktop rather than a cellphone.

    Vir enige aflaai-probleme, stuur asb e-pos na jou.ou.slimmie@gmail.com.
    For any download problems, please send an e-mail to jou.ou.slimmie@gmail.com.
  • Maak asb seker dat die produkte in die inkopiemandjie korrek is tov produk, taal en hoeveelheid ens. Omdat dit digitale produkte, kan produkte nie omgeruil word nie. Please ensure that you have the correct items in your shopping basket i.e product, language, total of items ect. Because these are digital products, they cannot be exchanged.
  • Maak asb seker dat jou e-posadres korrek is. Please ensure that your e-mail address is correct.
  • Lees asb ook die lisensie-voorwaardes vir gebruik / Please read the licence conditions for use: