Woordeskat-pasmaats (PDF)

R25.00

Praktiese tweetalige woordeskat-oefeninge wat in 10 temas verdeel is.

Category: Tags: , ,

Brei tweetalige woordeskat uit met hierdie kleurvolle kaartjies. Hierdie is die tweede stel (praktiese deel) van ‘n pakket. Dit bestaan uit 10 verskillende temas met 35 woorde elk. Die woorde verskil in moeilikheidsgraad. Knip die kaartjies uit, lamineer, skommel en laat jou kind die Afrikaanse en Engelse woorde soek wat by die prentjies pas.

Temas:
My liggaam en emosies * Klere * Aksie * In die huis * In die tuin * Vervoer * Diere * Natuur * In die klas * Beroepe

Koop gerus die bypassende Woordeskat-kaarte wat dien as ‘n woordeskat-boekie, mini-muurkaarte of flitskaarte.
Die Engelse Vocabulary – Flashcards is identies.

PDF-formaat.