Woordeskat-kaarte (PDF)

R25.00

Brei tweetalige woordeskat uit met hierdie kleurvolle flitskaartjies.

Category: Tags: , ,

Brei tweetalige woordeskat uit met hierdie kleurvolle kaartjies. Hierdie is die eerste stel (teoretiese deel) van ‘n pakket. Dit bestaan uit 10 verskillende temas met 35 woorde elk. Die woorde verskil in moeilikheidsgraad. Knip die kaartjies uit, lamineer en bind dit in sleutelring-boekies of gebruik as flitskaarte of mini-muurkaarte.

Temas:
My liggaam en emosies * Klere * Aksie * In die huis * In die tuin * Vervoer * Diere * Natuur * In die klas * Beroepe

Koop gerus die bypassende Woordeskat-pasmaats wat dien praktiese oefening.
Die Engelse Vocabulary – Flashcards is identies.

PDF-formaat.