Wiskunde – Simbole

R0.00

Hulpmiddel vir wanneer somme konkreet gedoen word.
Afrikaans en Engels

Een bladsy met wiskunde simbole wat uitgeknip kan word. Gebruik dit wanneer somme konkreet met voorwerpe gedoen word. Afrikaans en Engels.