PLUS, MINUS, MAAL en DEEL geldsomme met heelgetalle (rand) en rand en sent. SA geldeenheid. Grondslagfase. Hierdie boekie bestaan uit 40 werkkaarte – besoek verskillende winkels. Speelgeld nie ingesluit.
Dit is ook beskikbaar in slegs PLUS en MINUS.
Dit is ook beskikbaar in slegs MAAL en DEEL.
Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.