PLUS en MINUS geldsomme met heelgetalle (rand) en rand en sent. SA geldeenheid. Grondslagfase. Hierdie boekie bestaan uit 20 werkkaarte – besoek verskillende winkels. Geen speelgeld ingesluit. PDF-formaat.
Volledige boekie met PLUS, MINUS, MAAL en DEEL ook beskikbaar.
Dit is ook beskikbaar in slegs MAAL en DEEL.
Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.