Winkel-Winkel SA (Maal/Deel) (PDF)

R25.00

Maal en deel met heelgetalle (rand) en rand en sente wanneer 10 winkels besoek word. Geskik vir Graad 1 tot 3.

Category: Tags: ,

MAAL en DEEL geldsomme met heelgetalle (rand) en rand en sent. SA geldeenheid. Grondslagfase.  Hierdie boekie bestaan uit 20 werkkaarte – besoek verskillende winkels. Speelgeld nie ingesluit.

Volledige boekie met PLUS, MINUS, MAAL en DEEL ook beskikbaar.
Dit is ook beskikbaar in slegs PLUS en MINUS.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.