Vormkaartjies

R5.00

‘n Prettige en praktiese aktiwiteit om vorms aan te leer. Slegs in PDF.

Category: Tags: , ,

2 bladsye
Hierdie stelletjie is ideaal vir kinders wat oor vorms leer. Die stel bestaan uit 22 kaartjies. Knip die kaartjies uit, lamineer (opsioneel) en vra jou kind om die korrekte item te kies wat by die vorm pas met ‘n wasgoedpennetjie vas te knyp. Slegs in PDF.