Tweeklank-woorde (Wit-en-Swart)

R50.00

Die inkleur-weergawe vir kinders wat van inkleur hou.

Category: Tag:

55 Werkkaarte
Leer woorde met oe, ou, ei, eu, ie, ui. Dit is die inkleur-weergawe vir kinders wat daarvan hou om prentjies in te kleur. Dit vorm deel van ’n reeks: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.