Tjok-en-Blok Hoofrekene (Plus/Minus)

R25.00

Hoofrekene-blokraaisels – slegs plus en minus somme.

Category: Tags: , , ,

PLUS en MINUS
20 Werkkaarte
Hoofrekene-oefeninge kan ook maar vervelig raak, maar met blokraaie is daar ‘n addisionele element van probleemoplossing – net om dinge ‘n bietjie interessanter te maak. Gebruik dit as ‘n blokraai-boekie of om ‘n wiskunde-les mee af te skop. Kinders wat van kompetisie hou, sal die opsionele spoedtoets-deel geniet en die tabelle sal help om rekord te hou.

Volledige boekie met PLUS, MINUS, MAAL en DEEL ook beskikbaar.
Halwe boekie met slegs MAAL en DEEL ook beskikbaar.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.