Skip to content

Tangram (Diere)

R5.00

Tangram met ‘n diere-tema.

5 bladsye

Hierdie stelletjie bestaan uit ‘n tangram-legkaart en 16 tangram-kaarte.
Knip die legkaart uit en bou die 16 verskillende prentjies wat op die tangram-kaarte voorgestel word.