Super-bondel

R200.00

Die 9-in-1 Super-bondel. Sien beskrywing vir meer inligting.

Out of stock

Category: Tags: , ,

Hierdie super 9-in-1 bondel is ideaal vir kinders wat begin lees en skryf. Ook lekker vir hersiening en inoefening.

Promosieprys: R200 (Spaar R150!)
Promosie eindig op 6 September

Items in hierdie bondel:

  1. Kort klanke (werkboek)
  2. Lang klanke (werkboek)
  3. Tweeklanke (werkboek)
  4. Drieklanke (werkboek)
  5. A-Z Letterboek (werkboek)
  6. Woordkaartjies (knipkaartjies)
  7. ABC Kleimatte
  8. My Alfabet Mini-Woordboekies (klein, voubare mini-boekies)
  9. Spellingby (woord- en spelspeletjies)

Slegs in PDF. Slegs in Afrikaans.