Sigwoorde-bordspeletjie (PDF)

R25.00

‘n Bordspeletjie om sigwoorde te oefen.

Category: Tags: , ,

Die inoefening van sigwoorde help met spoedlees. ‘n Lekkerder manier om dit te oefen is deur die bordspeletjie. Daar is 81 speelkaartjies met eenvoudige woorde soos “die” sowel as moeiliker woorde soos “Maandag” en heelwat variasies tussenin.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.