Safari – Taalleer en Begrip

R120.00

Taal- en begripsoefeninge met ‘n safari-tema. Ideaal vir Graad 4 en 5.

Category: Tags: ,

40 Bladsye
Taalleer- en begripsoefeninge is mos soveel lekkerder as ‘n kind aanklank by die tema vind en hierdie pakket is vir al die diereliefhebbers. Dit dien as inoefening vir Graad 4 en 5 en as hersiening vir Graad 6 en 7. Die pakket behandel 24 Afrika-diere. Dit sluit 15 leesstukke met begripstoetse in en het meer as 140 taalleervrae.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.