SA Geldkaartjies

R50.00

Prettige geldsomme met kaartjies – knyp die regte antwoord met wasgoedpennetjies.

Category: Tags: , ,

264 kaartjies.
Prettige geldsomme met die SA geldeenheid. Knip uit, lamineer en leer speel-speel geld tel deur die regte antwoord te kies. Die kaartjies is opgedeel in drie vlakke: sente; rande; rand en sent.

Kan vir Engels- of Afrikaanssprekendes gebruik word. Geen speelgeld ingesluit. Slegs in PDF.