Rymwoorde (Sneeuman)

R5.00

‘n Prettige manier om rymwoorde te oefen. Slegs in PDF.

Category: Tags: ,

3 bladsye
‘n Prettige manier om rymwoorde te oefen. Daar is 12 sneeumanne wat gebou moet word volgens die rymwoorde op die stukke. Knip die stukke uit en lamineer (opsioneel). Slegs in PDF.