6 bladsye
Hierdie stelletjie is hoofsaaklik vir voorskoolse kinders om te leer om patrone raak te sien. Daar is 30 patrone met ‘n diere-tema. Slegs PDF.
Patrone (Diere)
R5.00
Aktiwiteit vir voorskoolse kinders om te oefen om patrone raak te sien. Daar is 30 patrone met ‘n diere-tema. Slegs PDF.