Skip to content

Patrone (Kolle)

R5.00

Kopieer die patrone.

Category: Tags: , ,

7 bladsye
* A4 bladsy wat as die bord gebruik word.
* Bladsy met gekleurde kolle wat uitgeknip moet word.
* 5 bladsye met ‘n totaal van 20 voorbeeldkaartjies.

Vra jou kind om die patrone op die kaartjies te kopieer deur die bord en die uitgeknipte kolle te gebruik. Om hierdie aktiwiteit interessanter te maak, vervang die uitgeknipte kolle met pom-poms, speelklei, balletjies ens.