Skip to content

Patrone (Kleure)

R5.00

Patroonkaartjies om die voltooiing van patrone te oefen.

Category: Tags: , ,

9 bladsye
48 patroonkaartjies
1 bladsye kolle om uit te knip

Knip die kaartjies uit om een-een te gebruik of hou die bladsye in een stuk. Lamineer vir langdurige gebruik. Gebruik die uitgeknipte kolle om die patrone mee te voltooi. Vir ekstra fyn motoriese oefening, vervang die uitgeknipte kolle met “pom-poms” wat met ’n tangetjie geplaas word. Laat jou kind die patrone voltooi. Laat jou kind die patrone verder uitbrei. Laat jou kind sy eie patrone bou.

Nie taalgebonde nie.
Aflaaibare PDF.