Skip to content

Oefen Drukskrif – Woordeboek

R25.00

Boekie om handskrif en lettervorming te oefen. Ook lekker vir spelling en woordeskat-uitbreiding.

Category: Tags: , ,

52 bladsye

Drukskrif-oefeninge in die vorm jou kind se eie woordeboek wat uitgebrei kan word.

* 26 bladsye – een per letter A-Z. Gestippelde woorde wat geleentheid bied om handskrif en lettervorming te oefen. Lekker vir woordeskat-uitbreiding en om die alfabet te leer. Bypassende prentjies is in swart-en-wit om in te kleur. Meer as 140 woorde om te oefen.

* 26 bladsye met skriflyntjies. Gebruik hierdie bladsye om ’n eie woordeboek mee uit te brei. Skryf nuwe woorde wat ontdek is, neer.