*** Jou kind se eie naam ***
Leer jou kind om sy / haar naam te skryf met 10 prettige werkkaarte in hierdie verpersoonlike boekie. Die voorblad van die boekie kan ook as ‘n muurkaart gebruik word. Oefeninge sluit in: soek jou naam en kleur dit in, vul die ontbrekende letters in en skrif-oefeninge met al die letters in die naam. Boekie word binne 48 uur per e-pos gestuur.
BELANGRIK:
Gee die volgende inligting by “order note” op die “checkout” bladsy:
- Jou kind se VOORNAAM / NOEMNAAM
- Taalvoorkeur AFRIKAANS / ENGELS
IMPORTANT:
Kindly add the following information in the order note on the checkout page.
- Your child’s FIRST NAME
- Preferred language ENGLISH / AFRIKAANS