Muurkaarte: Getalle en Vorms

R15.00

A4-grootte muurkaarte van getalle 1-10 en 13 muurkaarte vir basiese 2D-vorms.

Category: Tags: ,

23 muurkaarte
In hierdie pakket is ‘n A4-grootte muurkaart vir elke getal van 1 tot 10 asook vir 13 basiese 2D-vorms. Die muurkaarte kan ook gelamineer word sodat jou kind met ‘n witbordmerker daarop kan skryf en uitvee. Tema: Safari

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.