Mini-Leesboekies (AFR)

R25.00

‘n Stel van 20 voubare mini-leesboekies wat ekstra leesoefening bied. Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.

Category: Tags: , ,

20 bladsye

Hierdie stelletjie leesboekies bestaan uit 20 boekies wat in die vorm van “zines” ontwerp is. Elke boekie fokus op een klank. Daar is ’n boekie vir elk van die volgende:
Kort klanke: a, e, i, o, u asook y (6 boekies)
Lang klanke: aa, ee, oo, uu (4 boekies)
Tweeklanke: oe, ou, ei, eu, ie, ui (6 boekies)
Drieklanke: aai, ooi, oei, eeu (4 boekies)

‘n A4-bladsy word gevou om ‘n 8 bladsy-boekie te vorm (vou-instruksies is ingesluit). Die boekies bied ekstra leesoefeninge vir elke klank. Daar is ’n bypassende prentjie op elke bladsy wat ingekleur kan word sodat die kind elke boekie sy “eie” kan maak.