Meervoud & Verkleining (PDF)

R50.00

Werkkaarte – Die basiese reëls vir meervoud en verkleining vir die grondslagfase.

Category: Tags: , ,

75 bladsye / werkkaarte
17 Mini-muurkaarte
Meervoude:
reëls vir kort klinkers, lang klinkers, twee- en drieklanke, 2 medeklinkers, woorde wat eindig met f, woord met afkappingstekens, woorde wat ë kry, woorde wat kappies kry en woorde wat -te kry.
Verkleining:
-ie, -pie, -jie, -tjie, -etjie, -kie, woorde met afkappingstekens.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.