Lang Klanke (Volkleur)

R50.00

Werkkaarte – Woorde met lang klanke (aa, ee, oo, uu).

Category: Tags: ,

55 Werkkaarte
Leer woorde met die lang klinkers: aa, ee, oo en uu. Die pakket bestaan uit 55 werkkaarte. Die pakket is kleurvol, maar bied ook geleentheid om self in te kleur en te teken. Dit vorm deel van ’n reeks: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.

Afrikaans.
PDF.