Kort Klanke (Wit-en-Swart)

R50.00

Die inkleur-weergawe van die Kort klanke-werkboek vir kinders wat graag inkleur.

Category: Tag:

55 Werkkaarte
2 muurkaarte
Leer woorde met die kort klinkers: a, e, i, o, u asook y. Hierdie pakket is die inkleur-weergawe (wit-en-swart) vir kinders wat graag prentjies inkleur. Dit vorm deel van ’n reeks, maar kan onafhanklik van mekaar gebruik word: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.