Kalender-Calendar-2022

R10.00

Category:

2022 Kalender
Een maand per bladsy met ‘n prettige prentjie om in te kleur. ‘n Praktiese manier vir jou kind om oor dae, weke, maande en jare te leer deur sy of haar eie kalender te gebruik.
Hierdie dokument bevat beide die Afrikaanse en Engelse weergawe.

2022 Calendar
One month per page with a fun little picture to colour in. A practical way for your child to learn about days, weeks, months and years by using his / her own calendar.
This document includes both the English and Afrikaans versions.