Idiome-kaartjies (PDF)

R25.00

Leer 60 idiome op ‘n prettige, praktiese manier.

Category: Tags: , ,

Leer 60 bekende idiome op ‘n speel-speel manier. Knip die idioom- en betekeniskaartjies uit en pak hulle op die ooreenstemmende prentjies op die kleur-gekodeerde bladsye.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.