Hoofletter/kleinletter (Legkaarte)

R5.00

‘n Stel van 26 legkaarte om hoof- en kleinletters te herken en bymekaar te pas. Slegs PDF.

Category: Tags: ,

4 bladsye
Hierdie stel bestaan uit 26 legkaarte – een vir elke letter van die alfabet om kleinletters en hul hoofletters te kombineer. Knip die legkaarte op en skommel dit sodat jou kind die regte stukke met hoof- en kleinletters bymekaar moet sit. Slegs PDF.