Sale!

Graad R-alfabetpak (PDF)

R80.00

‘n Reuse alfabetpak vir kinders wat nou begin om hul klanke te leer. Geskoei op die Letter van die Week-benadering. Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.

Category: Tags: ,

180 bladsye
(154 aktiwiteite PLUS 26 muurkaarte vir elke letter van die alfabet)
Die aktiwiteite is gebasseer op die letters van die alfabet – 7 aktiwiteite per letter. Dit is ideaal vir “Letter van die week” en kan ‘n lekker raamwerk wees om ander aktiwiteite soos dokumentêre videos, liedjies, speletjies, kuns en uitstappies by die letter-temas by te werk. Oefeninge sluit in knip en plak, teken en inkleur, skrifoefeninge, lettervorming, wiskunde en kritiese denke. Die pakket is in 3 dele verdeel.
Belangrik: Letters c, q, x en z is uitgesluit.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.