Graad R-alfabetpak PLUS Kleimatte (Promosie)

R80.00

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.

Category: Tag:

Graad R-alfabetpak
180 bladsye
(154 aktiwiteite PLUS 26 muurkaarte vir elke letter van die alfabet)
Die aktiwiteite is gebasseer op die letters van die alfabet – 7 aktiwiteite per letter. Dit is ideaal vir “Letter van die week” en kan ‘n lekker raamwerk wees om ander aktiwiteite soos dokumentêre videos, liedjies, speletjies, kuns en uitstappies by die letter-temas by te werk. Oefeninge sluit in knip en plak, teken en inkleur, skrifoefeninge, lettervorming, wiskunde en kritiese denke. Die pakket is in 3 dele verdeel.
Belangrik: Letters c, q, x en z is uitgesluit.

KLEIMATTE
26 kleimatte: a-z
10 kleimatte: 1-10
11 kleimatte: kleure
11 kleimatte: vorms

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.