Graad 5 – Wiskunde-aktiwiteite – Seediere

R10.00

Wiskunde-aktiwiteite met ‘n seediere-tema. Gebruik as verryking, hersiening of inoefening vir Graad 5.

Category: Tag:

Seediere-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, maal, deel, gewig, woordsomme, raaisels en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Afrikaans.
PDF.