Skip to content

Somme met Seediere – Vlak 1

R10.00

Wiskunde-aktiwiteite met ‘n Seediere-tema. Gebruik as verryking, hersiening of inoefening.

Category: Tag:

Seediere-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, veelvoude, tel, halvering, ko├Ârdinate, tiene en ene, getalname en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Vlak 1 = Graad 1.