Graad 1 – Wiskunde-aktiwiteite – Plaas

R10.00

Wiskunde-aktiwiteite met ‘n plaas-tema. Gebruik as verreiking, hersiening of inoefening vir Graad 1.

Category: Tag:

Plaas-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verreiking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, veelvoude, tel, halvering, patrone en tiene en ene. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Ander Graad 1-temas wat ook beskikbaar is:
* Goggas
* Seediere
* Karnaval
* Robotte