Skip to content

Somme met die Karnaval – Vlak 1

R10.00

Wiskunde-aktiwiteite met ‘n karnaval-tema. Gebruik as verryking, hersiening of inoefening.

Category: Tag:

Karnaval-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, veelvoude, tel, woordsomme en tiene en ene. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Vlak 1 = Graad 1.