Graad 1 – Wiskunde-aktiwiteite – Goggas

R10.00

Wiskunde-aktiwiteite met ‘n gogga-tema. Gebruik as verreiking, hersiening of inoefening van Graad 1-werk.

Category: Tag:

Gogga-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verreiking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, veelvoude, tel, getalpatrone, verdubbeling, halvering, getalname en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Ander Graad 1-temas wat ook beskikbaar is:
* Karnaval
* Seediere
* Plaas
* Robotte