Getalwaardes (Maats)

R5.00

‘n Praktiese manier om getalwaardes te oefen. Slegs PDF.

Category: Tags: , ,

5 Bladsye
‘n Praktiese manier om getalwaardes te oefen.

Knip die syfers en multibase blokke uit en laat die kind lukraak syfers op die maats se plakkate pak. Dan moet jou kind die multibase gebruik om daardie getal uit te beeld deur hulle in die regte kolomme te plaas. Daar is 3 plakkate met Tiene en Ene / Honderde, Tiene en Ene / Duisende, Honderde, Tiene en Ene.
Slegs PDF.