Eerste dag / First day

R0.00

Plakkate vir die eerste dag van skool (foto-geleentheid).
Posters for the first day of school (photo opportunity).

Category:

16 bladsye
1 plakkaat vir elke graad vanaf Graad R tot Graad 7. (Kleuterskool en Graad RR bygevoeg.)
Gebruik vir ‘n foto-geleentheid vir die eerste dag van skool.
Ontwerp vir langdurige gebruik – vul net die jaartal in.
Kan op A3 of A4 uitgedruk word.

****
16 pages
1 poster for each grade from Grade R to Grade 7. (Preschool and Grade RR added.)
Use for a photo opportunity for the first day of school.
Designed to be used for many years – just fill in the year.
Can be printed on A3 or A4.