Drieklank-woorde (Wit-en-Swart)

R50.00

Die inkleur-weergawe vir kinders wat van inkleur hou.

Category: Tag:

55 Werkkaarte
Leer woorde met aai, eeu, oei, ooi. Dit is die inkleur-weergawe wat ideaal is vir kinders wat graag prentjies inkleur. Dit vorm deel van ’n reeks: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.