Die Ever Given-katastrofe

R0.00

‘n Gratis boekie oor die vragskip wat tans in die Suez-kanaal vassit.

Category:

‘n Gratis boekie van 6 bladsye oor die huidige katastrofe met die Ever Given-vragskip wat in die Suez-kanaal vassit. In verstaanbare taal met beskrywende prentjies. Daar is ook ‘n paar begripstoetsvrae op die laaste bladsy. Lekker om algemene kennis uit te brei en om vandag se nuus te bespreek.