15 bladsye
‘n Knip-en-plak werkboekie om meer oor sinsbou te leer. Knip die woorde uit, plak dit in die regte volgorde sodat dit by die prentjie pas; skryf die sin en kleur die prentjie in. Die werkkaarte is in moeilikheidsgraad gesorteer. Sinne is 4, 5 of 6-woorde lank. Slegs in PDF.
Bou die Sinne
R15.00
‘n Knip-en-plak werkboekie vir sinsbou. Slegs in PDF.