fbpx
,

Beginklank-Kombinasies Werkkaarte

R45,00

Werkkaarte om konsonant-kombinasies te oefen. (Aflaaibare PDF)

100 werkkaarte
Slegs in swart-en-wit

Die aktiwiteite is in 7 groepe opgedeel:
Groep 1: bl-, fl-, gl-, pl-, sl-, vl-
Groep 2: br-, dr-, fr-, gr-, pr-, tr-, vr-, wr-
Groep 3: sk-, sm-, sn-, sp-, st-
Groep 4: kl-, kn-, kr-
Groep 5: dw-, kw-, sw-, tw-
Groep 6: skr-, str-, spr-
Groep 7: sj-, tj-

Daar is vir elke konsonant-kombinasie 3 werkkaarte. Elke groep sluit ook af met ‘n gekombineerde werkkaart waar die verskillende kombinasies uitmekaar geken moet word.

Werkkaarte hoef nie in hierdie volgorde aangepak te word nie, volg gerus jul eie roete deur die pakket.

** REEDS GEKOOP? **
Stuur gerus ‘n e-pos om die nuutste en weergawe GRATIS te ontvang (jou.ou.slimmie@gmail.com).

Shopping Cart
Scroll to Top