26 bladsye
Een bladsy per letter (a tot z).
Daar is 6 verskillende aktiwiteite op elke bladsy wat fokus op:
* Lettervorming
* Letterherkenning
* Klankherkenning
* Potloodbeheer
* Visuele persepsie
Elke bladsy het ook ‘n oulike doolhoof en ‘n inkleurprent.
Die raampies is in kleur, maar die werkkaarte kan maklik in greyscale gedruk word.
Slegs in PDF-formaat.