Kort Klanke (Volkleur)

R50.00

Werkkaarte – woorde met kort klanke (a, e, i, o, u asook y).

Category: Tag:

55 Werkkaarte
2 muurkaarte
Leer woorde met die kort klinkers: a, e, i, o, u asook y. Die pakket bestaan uit 55 werkkaarte. Die pakket is kleurvol, maar bied ook geleentheid om self in te kleur en te teken. Dit vorm deel van ’n reeks, maar kan onafhanklik van mekaar gebruik word: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.