ABC Kleimatte (PDF)

R25.00

Kleimatte – Praktiese manier om die letters van die alfabet te leer.

Category: Tags: , ,

26 bladsye
Prettige kleimatte vir die jonger kinders wat hul klanke en lettervorming begin leer. Kleispeel is ook baie goed vir spieroefeninge wat skryfwerk sal vergemaklik. Hierdie stel bestaan uit 26 kleimatte van letters A tot Z. Elke mat het twee klei-aktiwiteite: vorm die letter en voltooi die prentjie. Kyk ook uit vir die 123 Kleimatte.

Afrikaans.
PDF.