12 bladsye
Hierdie freebie is uitgegee om dankie te sê vir die 7 000 likes op Facebook. Geniet hierdie 12-bladsy boekie met ‘n dinosourus-tema. Aktiwiteite sluit in inkleur, somme, raaisels en woordspeletjies.
Slegs in PDF-formaat. Slegs in Afrikaans.