Skip to content

6000 Likes Freebie

R0.00

Baie dankie vir die 6000 likes op Facebook!

12 bladsye
Hierdie gratis boekie is uitgegee om dankie te sê vir die eerste 6 000 likes op Facebook. Geniet hierdie 12-bladsy boekie met ‘n somer-tema. Aktiwiteite sluit in inkleur, somme, legkaarte en woordspeletjies.

Slegs in PDF-formaat. Slegs in Afrikaans.