Hierdie gratis boekie is uitgegee om dankie te sĂȘ vir die eerste 2 000 likes op Facebook. Geniet hierdie 12-bladsy boekie met ‘n herfs-tema. Aktiwiteite sluit in inkleur, somme, woordbou en meer.
Slegs in PDF-formaat. Slegs in Afrikaans.
R0.00
Baie dankie vir die 2000 likes op Facebook!