Woordeskat 2-in-1 (PDF)

R50.00

Woordeskat-uitbreiding met 10 verskillende temas. Volledige pakket (Woordeskat-kaarte + Woordeskat-pasmaats).

Category: Tags: , , ,

Brei tweetalige woordeskat uit met hierdie kleurvolle kaartjies. Hierdie pakket bestaan uit twee stelle. Albei stelle bestaan uit dieselfde 10 temas met 35 woorde elk.
Stel 1: Knip die kaartjies uit, lamineer en bind dit met ‘n sleutelring om maklik daardeur te blaai. Gebruik ook as mini-muurkaarte of flitskaarte. Kan afsonderlik gekoop word onder die naam Woordeskat-kaarte.
Stel 2: Knip die kaartjies en woorde uit, lamineer (opsioneel) en soek die woorde uit wat by die prentjies pas.
Kan afsonderlik gekoop word onder die naam Woordeskat-pasmaats.

Temas:
My liggaam en emosies * Klere * Aksie * In die huis * In die tuin * Vervoer * Diere * Natuur * In die klas * Beroepe

Slegs in PDF. Die Engelse pakket Vocabulary 2-in-1 is identies.