Sale!

Begrip met Prentjies

R18.00

Prettige begripsoefeninge vir kinders wat reeds kort sinne kan lees en verstaan.

Category: Tags: , ,

22 Werkkaarte
Begripsoefeninge vir beginners. Dit behels twee soorte aktiwiteite:
* Kies die sin wat die beste by die prentjie pas – ideaal vir kinders wat nie lief is vir skryf nie (11 werkkaarte).
* Teken volgens die instruksies – ideaal vir kinders wat graag teken en inkleur (11 werkkaarte).
Hierdie boekie toets begrip, logiese denke en help ook met woordeskat-uitbreiding.
—MOET IN KLEUR DRUK—

Slegs in Afrikaans. Slegs in PDF.